Berillium

4 litiumberilliumboor
-

Be

Mg
Algemeen
Naam, simbool, getal berillium, Be, 4
Chemiese reeks aardalkalimetale
Groep, periode, blok 2, 2, s
Atoommassa 9,0121831(5) g/mol
Elektronkonfigurasie 2s2
Elektrone per skil 2, 2
CAS-registernommer 7440-41-7
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Smeltpunt 1 560 K
(1 287 °C)
Kookpunt 2 742 K
(2 469 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
1,85 g/L
Voorkoms witgrys, metaalagtig
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande +2, +1[1]
Ionisasie-energieë 1ste: 899,5 kJ/mol
2de: 1 757,1 kJ/mol
3de: 14 848,7 kJ/mol
Atoomradius 112 pm
Kovalente radius 96 pm
Van der Waals-radius 153 pm
Kristalstruktuur heksagonaal, dig gepak
Verdampingswarmte 292,40 kJ/mol
Smeltingswarmte 12,20 kJ/mol
Spoed van klank 12 890 m/s
Elektronegatiwiteit 1,57 (Skaal van Pauling)
Warmtekapasiteit (25 °C) 1 825 J/(mol·K)
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 31.3 106 W/(m·K)
Geskiedenis
Ontdek 1798
Ontdek deur Louis Nicolas Vauquelin
Vernaamste isotope
Isotope van berillium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
7Be spore 53,12 d ε 0,862 7Li
γ 0,477 -–-
9Be 100% Be is stabiel met 5 neutrone
10Be spore 1,36 mj β 0,556 10B
Portaal Chemie

Berillium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Be en atoomgetal van 4.

Dis 'n giftige bivalente element, 'n aardalkalimetaal met 'n staalgrys kleur, en is sterk met 'n lae gewig, dog baie bros. Berillium word hoofsaaklik benut as verhardingsmiddel in allooie (mees algemeen, berillium-koper legerings).

  1. "Beryllium: Beryllium(I) Hydride compound data" (PDF). bernath.uwaterloo.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Desember 2007. Besoek op 10 Desember 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search